Hoërskool Ermelo ruiters gekies vir SA-span
ADVERTISEMENT
Gedurende die vakansie het Hoërskool Ermelo se leerders aan die SANESA nasionale kampioenskap deelgeneem en besonder goed presteer. In die Western Mounted Games-afdeling het Lienke van Rooyen, Mia Botha, Carli Huber, Inge van der Walt en Melissa Olivier deelgeneem.
- Melissa en Inge is gekies vir die WMG Junior SAEF-span (junior Springbokspan).
- Joané van Zyl, Zelmari van der Walt en Marizelle Grey het deelgeneem in die Core League-afdeling.
Baie geluk aan elkeen van die dogters met die uitsonderlike prestasies. EHS is met reg trots op julle!

Inge van der Walt en Melissa Olivier









