Hoerskool Grens leerder neem deel aan verhoogproduksie.
ADVERTISEMENT
Wêla Kapela Produksies se jaareindproduksie, Madagascar Jnr, vind hierdie jaar vanaf 9 tot 15 Desember 2022 in die Guild Teater plaas. Tamsyn Jackson van Hoërskool Grens vorm deel van die span wat in die produksie optree.
Baie geluk, Tamsyn, met hierdie unieke prestasie. Die vertoning is Vrydag 9 Desember, Maandag 12 Desember en Dinsdag 13 Desember van 10:00 tot 11:00 in die Guild Teater.
.









