Laerskool Ooskus Gimnasium is ‘n volle nege maande oud en sluit die sportseisoen trots af
ADVERTISEMENT
Ons is hierdie maand 9 maande oud. As ‘n nuwe skool het ons hierdie week ons eerste seisoen van wintersport met trots afgesluit as Laerskool Ooskus Gimnasium. Ons is ou-Laerskool Nahoon en Laerskool Grens wat saamgesmelt het en nou die enigste Afrikaanse skool in ‘n 300 Km radius is. Ons is baie trots op ons nuwe skool en baie trots op Afrikaans.

Hokkie

Netbal

Rugby









