Laerskool Truida Kestell atlete breek talle rekords
ADVERTISEMENT
Baie Geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell atlete wat tydens die Kleursport byeenkoms rekords verbeter het.
- Nelisa-May wat ‘n rekord vir 1500m stap gedurende die Truida Kestell Kleursport gebreek het.
- Andries Rautenbach het die spiesgooi en diskus rekords gedurende die Truida Kestell Kleursport gebreek.
- Carla Brits het die 1500m en 800m rekords gebreek
- Chloë Kritzinger het die rekord vir hoogspring gebreek.
Nelissa May Doman
Andries Rautenbach
Carla Brits
Chloë Kritzinger










