Die Hoërskool Menlopark kaptein vir die 1ste netbalspan speel haar 100ste wedstryd
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die kaptein van ons 1ste netbalspan, Minette Boshoff, wat haar 100ste wedstryd vir Menlo se 1stespan gespeel het! Die Hoërskool Menlopark is trots en dankbaar saam met jou en weet die is vir jou ook soveel.










