Laerskool Westwood kwartaal een top 10 leerders
ADVERTISEMENT
Laerskool Westwood se kwartaal een Top 10-leerders het uitstekend presteer en bewys gelewer van harde werk, deursettingsvermoë en akademiese toewyding. Die skool is besonder trots op elke leerder wat hul plek onder die top presteerders verdien het. Julle is ware ambassadeurs van uitnemendheid en ’n inspirasie vir mede-leerders om altyd hul beste te gee. Baie geluk met hierdie besondere prestasie – mag julle aanhou om groot hoogtes te bereik!
Graad 4
- Malani Pretorius 92%
- Charl Naude
- Paige Fauré
- Marno De Waal
- Zander van Coller
- Anthony Texeira
- Amoré Pretorius
- Logan Theunissen
- Brandon Seymore
- Dewald Labuschagne
Graad 5
- Mikayla Boshoff 91%
- Winandia Hugi
- Benji Kruger
- Domonique Britz
- Christiaan Kleynhans
Graad 6
- Casey Cockburn 90%
- Hanro Oelofse
- Marnitz Roos
- Milea Theron
- Meike Hattingh
- Darius Oosthuizen
- Karlie Botes
- Wesley Nortje
- Caitlin Cloete
- Ayden Kotze
Graad 7
- Kristi -Lee Heymans 91%
- Lianika van der Walt
- Tatum Claasen
- Marchant Botha
- Franco Graaff
- Bea Lubbe
- Suné Appelcryn
- Keanu De Waal
- Amelia Aucamp
- Lowan Mann













