Laerskool CR Swart atlete skitter aan die ASA se SA kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Irené, Lica, Hayley en Janay het die naweek van 7 Desember aan die ASA-atletiek se SA-kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Laerskool CR Swart ‘n baie hoë vlak van kompetisie het hierdie dogters hulle staal gewys en medaljes huis toe gebring. Daardie breë glimlagte en lewenslus is hoe ons hulle altyd oral op die skoolterrein en atletiekveld sien. So trots dat hulle hierdie geleentheid met dieselfde lewenslus aangepak het!










