59 Atlete het Hoërskool Witteberg in Bloemfontein verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg is trots op die 80 atlete en 9 aflos spanne wat gekwalifiseer het vir die Vrystaat atletiekbyeenkoms. As gevolg van ander sportverpligtinge het slegs 59 atlete deelgeneem aan die byeenkoms in Bloemfontein op Vrydag, 4 en Saterdag, 5 Maart 2022.

Ry 1 Leané Welthagen Sumari Eksteen, Zané Wessels, Nicke Mienie, Emmelize Lamprecht, Keryn Kuret-Coetzer, Anri Kritzinger, Am Kotzé, Kaylin Stoffberg, Andrea Steynberg, Ilne Myburgh, Leozé Lottering, Cara Cilliers, Laura Shepherd
Ry 2 Julie Landmann, Suné Hills, Kaylin le Roux, Nienke Rautenbach, Mariné du Plooy, Ivé van der Westhuizen, Petra Steinmann, Chandré Miles, Ella Steynberg, Elana Enslin, Elry Flores, Anke Eigenhuis, Ané Beneke, Ziané Lottering, Anuschka Janse van Rensburg, Thato Mofokeng, Jané de Villiers
Ry 3 J.P. Cronjé, Morapedi Masejane, Thabo Motheke, Gerhard Borssert, Rian Roos, Charl Greyling, Johan Vorster, Evan Nieuwoudt, Janus Breytenbach, Wian van der Merwe, Helgard Fouche, Arnaud Tredoux, Ernst Mienie, Samukele Willemse, Valiant Mofokeng









