Welkom-Gimnasium is die derby-wenners vir 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan elke speler, afrigter en ouer! Welkom-Gimnasium weet hierdie was baie opoffering en harde werk. Dankie aan ons Skepper vir talente en beskerming. Dankie ook aan Goudveld-Hoërskool vir ñ dag van goeie sportmanskap en kompetisie.














