Goudveld-Hoërskool danser presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Marniese van Wyk, wat die naweek deelgeneem het aan die DTMA Free State Provincials in Bloemfontein by die Wynand Mouton teater! Sy is ’n danser van Dance Alive Studio en hulle twee groepdanse – Out of Time (Contemporary) en Danse des Petits Cygnes (Swans) – (Ballet) – het deurgedring na die SA Nationals wat van 17–26 September 2026 by die Carnival City Mardi Gras teater in Gauteng plaasvind.
Marniese, jou harde werk, talent en toewyding maak Goudveld-Hoërskool ongelooflik trots.











