Hoërskool Rob Ferreira dansers presteer puik
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rob Ferreira is trots op hul dansers, Nicky Nel, Nicola van Wyk, Nicole Du Plessis, Kaila van den Heever en Marizaan Britz wat Mpumalanga kleure in dans verwerf het. Ons sien sommer baie uit om te sien wat hierdie dansers in 2023 sal vermag in die sport.















