Suksesvolle Sanesa byeenkoms vir Laerskool Rooihuiskraal ruiter
ADVERTISEMENT
Mieke Vorster, ‘n Graad 7 Rooimier het nog ‘n suksesvolle Sanesa byeenkoms agter die blad. Sy het Sondag deelgeneem en onderskeidelik 2de en 3de plekke behaal in die 60cm showjumping kategorie. Eerskomende naweek sal sy deelneem aan die laaste kwalifiserende Sanesa vir die Tshwane span. Sterkte Mieke! Trots.
![]()










