3 Hokkiespelers van Welkom Gimnasium is in die Nederlandspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons drie hokkiespelers van Welkom Gimnasium , Anke Brits, Carike du Toit en Keira Naidu wat ingesluit is in die O.14 Nederlandspan wat vanaf 7 tot 15 Oktober 2025 gaan toer.Ons Gimmies is trots op julle!










