Laerskool Rooihuiskraal Robotika spanne presteer puik
ADVERTISEMENT
Twee van Laerskool Rooihuiskraal se Robotika spanne het deelgeneem aan Robotikon 2025! Albei spanne het puik presteer en die een span het weggestap met ‘n
tweede plek in hul kategorie! Rooimier Trots!
















