Skitter Eisteddfod uitslae vir Laerskool Rooihuiskraal
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal Anke en Minke Olivier het Vrydag deelgeneem aan Spring in Eisteddfod. Anke het A++, 100% en eerste plek verwerf vir haar monoloog en Minke het A++, 100% en eerste plek vir haar gedramatiseerde poësie verwerf. Weldedaan Anke en Minke.










