Laerskool Rooihuiskraal Medialeiers vir 2026
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal kondig met groot trots ons Medialeiers vir 2026 aan. Baie geluk aan hierdie leerders wat die groot taak gaan verrig om die mediasentrum in orde te hou, die Rooimiere se toegang tot leesstof te verseker en hul liefde vir lees te bevorder!












