Laerskool Worcester-Oos seuns was opgeneem in die Boland o.12-rugbyspanne
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Worcester-Oos seuns was opgeneem in die Boland o. 12-rugbyspanne:
- Eduard Rabie (o. 12A)
- Rogan Phillips (o. 12B)
Hulle het van 2 – 4 Oktober aan ‘n o. 12-interprovinsiale toernooi deelgeneem in Riversdal.










