Twaalf van Hoër Volkskool Potchefstroom se o.15-rugbyspelers is gekies vir die Potch-span
ADVERTISEMENT
Twaalf van Hoër Volkskool Potchefstroom se o.15-rugbyspelers is gekies vir die Potch-span wat in Junie/Julie deelneem aan ‘n Luiperdstoernooi, waar hulle die Potch-sirkel verteenwoordig.

Voor: Tristan Reid, Lesley Jackson, Lethabo Riet, Anro Nel, Janco Smit en Vian Wentzel.
Agter: Carlo van der Merwe, River Samuel, Juan Fourie, Nolan Roets, Johannes Lombard en Wian Victor.









