Laerskool Worcester -Oos spog met hokkie prestasie
ADVERTISEMENT
Met trots kan Laerskool Worcester -Oos die oosies geluk wens met hul pettefunksie vir hul hokkietoernooie.
Baie sterkte met jul toernooie die vakansie. Gaan wys wat in julle steek.
Ons wens elke speler alle sterkte toe vir die toernooie gedurende die vakansie. Geniet elke oomblik, speel met passie en trots, en maak die meeste van hierdie waardevolle geleentheid om julle talent te wys. Gaan wys wat in julle steek, ondersteun mekaar as span en dra die OOS-naam hoog waar julle ook al speel. Ons staan agter julle en sien uit daarna om van julle prestasies te hoor!










