AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Goldstone’s set for an Affies vs Maritzburg College humdinger

  • Bredasdorp High School robotics team showcases innovation

  • Grey Kollege skitter op die tennisbaan

  • 3rd Annual Nelson Mandela International Day Career Expo to grow South Africa’s STEM talent pipeline

  • Soccer glory for Grey College 1st team


Breede Valley

Home›Regional News›Western Cape›Category: "Breede Valley" (Page 3)
  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester Gimnasium

    Worcester Gimnasium Hoofseun van 2026 woon jaarlikse Jeugleierskapkonferensie by

    By Karien Frans
    6th January 2026
    Worcester Gimnasium Hoofseun van 2026, Ricardo Bornman, het vanaf 7 – 12 Desember die geleentheid gehad om Die Burger se 67ste jaarlikse Jeugleierskapkonferensie in ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool Worcester-OosRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Worcester-Oos leerder het aan die CPL-Kriekettoernooi deelgeneem

    By Karien Frans
    6th January 2026
    Petrus Neethling het aan die CPL-Kriekettoernooi vanaf 7 tot 14 Desember in die Kaap deelgeneem. Hy was vir die Cape Vikings o. 11-span gekies. ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool Worcester-OosRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Worcester- Oos o.12 netbalspan het aan die Six Gun-toernooi deelgeneem

    By Karien Frans
    6th January 2026
    Laerskool Worcester- Oos o. 12- netbalspan het aan die Six Gun-toernooi deelgeneem. Dit was ’n ongelooflike ervaring. Die dogters het hulle harte uitgespeel en ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy kyk terug op 2025 se top 10-uitslae van kwartaal 4

    By Karien Frans
    6th January 2026
    HTS Drostdy kyk terug op 2025 se top 10-uitslae van kwartaal 4. Ons is baie trots op elkeen van hierdie leerders wat ongelooflik hard ...
    Read More
  • Ashbury Primêre SkoolBreede ValleyRegional NewsWestern Cape

    Nuwe leiers vir Ashbury Primêre Skool

    By Karien Frans
    9th December 2025
    Asbury Primêre Skool is baie trots om die volgende leerders voor te stel as hul nuwe leiers. Onder hoofseun Jaun Carlo Schrader Onder hoofdogter ...
    Read More
  • Ashbury Primêre SkoolBreede ValleyRegional NewsWestern Cape

    Sport prestasie deur Ashbury Primêre Skool leerders

    By Karien Frans
    9th December 2025
    Tydens die 2025 prysuitdeling het Ashbury Primêre Skool die volgende leerders vereer vir skitter prestasies in sport. Shanique Jones ( beste Netbalspeelster) Damilleo Andoones ...
    Read More
  • Breede ValleyHoërskool Montana WorcesterRegional NewsWestern Cape

    Rugby prestasie vir Hoërskool Montana

    By Linda
    1st December 2025
    Hoërskool Montana wil graag baie geluk sê aan Jayden Plaatjies wat gekies is om in Desember aan ’n rugbytoernooi in Spanje deel te neem. ...
    Read More
  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester-Noord Primêre Skool

    Worcester-Noord Primêre Skool Pa-en-Dogtersdans

    By Linda
    1st December 2025
    Ons het die wonderlike voorreg gehad om nog ‘n eerste Pa-en-Dogterdans by Worcester-Noord Primêre Skool aan te bied. Ons kreatiewe OOV in samewerking met ...
    Read More
  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester-Noord Primêre Skool

    Worcester-Noord Primêre Skool Kleure-Atletiek 2025 Trofeewenners

    By Linda
    28th November 2025
    Baie geluk aan die volgende leerders van Worcester-Noord Primêre Skool wat uitsonderlik presteer hetby die Kleure-Atletiek 2025: Zeta George – Victrix Ludorum en beste ...
    Read More
  • Breede ValleyPrimêre Skool WorcesterRegional NewsWestern Cape

    Primêre Skool Worcester leerdling presteer in Radikale Redenaars

    By Linda
    28th November 2025
    Primêre Skool Worcester leerling Anlia van der Colff is as die Radikale Redenaars Nasionale wenner aangewys! Al 9 provinsies se nr.1’s het in Gauteng ...
    Read More
  • Breede ValleyPrimêre Skool WorcesterRegional NewsWestern Cape

    Primêre Skool Worcester leerders presteer in Skaak

    By Linda
    28th November 2025
    Baie geluk aan Primêre Skool Worcester vir hulle o.11-skaakspan wat aangewys is as die Liga Wenners vir 2025 en die  o.13-skaakspan ontvang ‘n tweede ...
    Read More
  • Breede ValleyPrimêre Skool WorcesterRegional NewsWestern Cape

    Primêre Skool Worcester Prestige Prysuitdeling 2025

    By Linda
    28th November 2025
    Primêre Skool Worcester se Prestige Prysuitdeling 2025:
    Read More
  • Breede ValleyPrimêre Skool WorcesterRegional NewsWestern Cape

    Primêre Skool Worcester Leiers vir 2026

    By Linda
    28th November 2025
    Baie geluk aan die Primêre Skool Worcester met julle nuwe leiers vir 2026.
    Read More
  • Breede ValleyHoërskool RobertsonRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Robertson se prysuitdeling was weer een vir die boeke

    By Andreneza Damonse
    26th November 2025
    Hoërskool Robertson se prysuitdeling was weer een vir die boeke. Baie geluk aan aan die leerders vir julle harde werk.
    Read More
  • Breede ValleyHoërskool RobertsonRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Robertson stel hul hoofleiers bekend

    By Andreneza Damonse
    26th November 2025
    Hoërskool Robertson hoofleiers is aangewys. Baie geluk aan elke leerder . Marni Rossouw (onderhoofdogter) Marietjie Bruwer (hoofdogter) Anotida Dube (hoofseun) Rikis Venter (onderhoofseun)
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke is trots op hul Amesa uitblinker

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan Laerskool Gericke se eie Catherine Clark wat 77% vir AMESA in rondte 3 behaal het – dis fantasties!
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Krieket prestasie deur Laerskool Gericke

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Die o. 13A-krieketspan het Saterdag 8 November aan Laerskool Stellenbosch se 6-aan-‘n-kant-kriekettoernooi deelgeneem. Gericke wen beide Laerskool Eikestad B en Laerskool Gordonsbaai en dring ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders is tot die Boland-krieketspanne verkies

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Die volgende HTS Drostdy leerders is tot Boland-krieketspanne verkies. Al hierdie spanne neem in die Desember-vakansie aan toernooie deel. Ons is baie trots op ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerders presteer aan die Conquesta Olimpiade

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan ons wonderlike graad 2- en 3-leerders wat aan die Conquesta Olimpiade deelgeneem het! Elkeen van julle het ’n welverdiende sertifikaat ontvang, ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool FD ConradieRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke o.13A wen 6-aan-‘n-kant-kriekettoernooi

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Die o. 13A-krieketspan het Saterdag 25 Oktober aan Laerskool FD Conradie se 6-aan-‘n-kant-kriekettoernooi deelgeneem. Laerskool Gericke wen beide Laerskool Koue Bokkeveld en Topolino Privaatskool ...
    Read More
  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester Gimnasium

    Amazing achievement from Worcester Gymnasium artist

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Worcester Gymnasium are incredibly proud of Akina Wehr, who is among only 42 Grade 12 Design and Visual Arts learners of 2025 to exhibit ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool MontaguRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Montagu by Bredasdorp Top 10 atletiekbyeenkoms

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Altesaam 17 atlete van Laerskool Montagu het Vrydag, 31 Oktober deelgeneem aan die Bredasdorp Top 10 atletiekbyeenkoms. Die Monties presteer baie goed en behaal ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Eisteddfod prestasie vir Laerskool Gericke

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan Laerskool Gericke se leerders wat cum laude (bo 90%) behaal het in poësie by die Eisteddfod!
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool MontaguRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Montagu Kavaliers Tennisspeler

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Tydens die Plattelandtoernooi, wat ook as proewe vir spanuitkenning gedien het, het Sion Stemmet uitstekende spel getoon en sy plek in die Kavaliers Plattelandspan ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Hokkie prestasies deur Laerskool Gericke

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan die volgende Laerskool Gericke leerders wat trofeë en sertifikate ontvang het by die o. 13A-hokkieafsluiting: Beste vordering 2025 Nicolas Laubscher Zizo ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke Netbalspelers ontvang sertifikate

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan die volgende Laerskool Gericke leerders wat sertifikate ontvang het by die o. 13A-netbalafsluiting: Beste vordering 2025 – Mieke Eygelaar Beste speler ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool MontaguRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Montagu se 2026 Prefekte

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Die Laerskool Montagu prefekte vir 2026 is op 14 November trots in die saal aangekondig. Hulle gaan 3 Desember op ‘n Oriënteringskamp waar hulle ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke rugby uitblinkers

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan die volgende Laerskool Gericke seuns wat trofeë ontvang het by die o. 13A-rugbyafsluiting: Voorspeler van die seisoen – Matthys Heyns Agterspeler ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerders behaal die Kavaliers Plattelandspan

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan die volgende Laerskool Gericke tennisspelers wat in die Kavaliers plattelandspan opgeneem is. Hulle gaan ons streek op 7 November tydens die ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy krieket nuus

    By Andreneza Damonse
    13th November 2025
    Hiermee die laaste krieketuitslae van HTS Drostdy 2025. Met vyf wenne en een gelykop uitslag het ons krieketspelers die jaar behoorlik op ‘n hoë ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool Worcester-OosRegional NewsWestern Cape

    Dogterskrieket prestasie vir Laerskool Worcester-Oos

    By Karien Frans
    10th November 2025
    Laerskool Worcester-Oos krieketspelers Mienke Neethling (links) en Meecka Jacobs (regs), beide o. 13, het hul debuut vir Worcester United Krieketklub se senior vroue gemaak. ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool Worcester-OosRegional NewsWestern Cape

    SA Jeug kampioenskap prestasie vir Laerskool Worcester-Oos stoeier

    By Karien Frans
    7th November 2025
    Dirkie Coetzee het tydens die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Jeug Kampioenskappe deelgeneem, waar hy met uitsonderlike vasberadenheid en moed gestoei het. Die bloed, sweet ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool Worcester-OosRegional NewsWestern Cape

    Krieketspelers hou Laerskool Worcester-Oos se naam hoog

    By Karien Frans
    7th November 2025
    Petrus Neethling, Martin Broodryk en Piet Niemand het die afgelope vakansie aan die “Junior Tournament of Champions” in Bellville deelgeneem. Dit was lang dae ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerder skitter aan die Paarl Vallei Eisteddfod

    By Karien Frans
    7th November 2025
    Azar Engelbrecht het op die Paarl Vallei Eisteddfod se galaseremonie die medalje vir die Beste Senior Eufoniumspeler ontvang. HTS Drostdy is baie trots op ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool Worcester-OosRegional NewsWestern Cape

    Interdistrikte Tennis-toernooi uitslae vir Laerskool Worcester-Oos

    By Karien Frans
    7th November 2025
    Laerskool Worcester-Oos leerders Franzelle van Zyl (o.10), Viljoen Hugo (o.11) en Anina Hugo (o11) in die Plattelandspan opgeneem. Hulle gaan vanaf 7-9 November hul ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool Worcester-OosRegional NewsWestern Cape

    Uitstekende dans prestasie vir Laerskool Worcester-Oos

    By Karien Frans
    6th November 2025
    Laerskool Worcester-Oos leerders Klari en Mialé Crous (verbonde aan die Danique Fullard Dance Academy) het gedurende die skoolvakansie aan die SA National Championships in ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    Mosselbaai-Toutrekkompetisie uitslae vir HTS Drostdy

    By Karien Frans
    6th November 2025
    Baie geluk aan HTS Drostdy toutrekkers wat baie goed by die Mosselbaai-toutrekkompetisie presteer het. 480 kg-meisies: Silwer medalje 480 kg-seuns: Silwer medalje 560 kg-seuns: ...
    Read More
  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester-Noord Primêre Skool

    Worcester-Noord Primêre Skool leerder gekies vir die o.13 Boland krieketspan

    By Charl Paulse
    5th November 2025
    Worcester-Noord Primêre Skool is baie trots om aan te kondig dat Lu-Rick Cupido in die o.13 Boland krieketspan vir 2025 opgeneem is. Baie geluk ...
    Read More
  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester Gimnasium

    Worcester Gymnasium learner selected to represent Boland Golf at the 2025 SA U19 Inter-Provincial Tournament

    By Charl Paulse
    30th October 2025
    Worcester Gymnasium’s MJ Smit has been selected as part of the U19 team to represent Boland Golf at the 2025 SA U19 Inter-Provincial Tournament. ...
    Read More
  • Breede ValleyHoërskool Montana WorcesterRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Montana kies leiers vir 2026

    By Charl Paulse
    23rd October 2025
    Baie geluk aan Hoërskool Montana se leiers vir 2026! Hoofseun: Armand Lourens Hoofdogter: Kay-Lee Kotze Onderhoofseun: Waldo Botha Onderhoofdogter: Zahraa Isaacs Voorsitter: DeWet Erwee ...
    Read More
1 2 3 4 5 … 24

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us