HTS Drostdy leerders is tot die Boland-krieketspanne verkies
ADVERTISEMENT
Die volgende HTS Drostdy leerders is tot Boland-krieketspanne verkies. Al hierdie spanne neem in die Desember-vakansie aan toernooie deel. Ons is baie trots op hierdie leerders en wen hulle alle sterkte toe.
Boland o. 16-meisies (Gqeberha):
Linique Luck
Lize de Waal (kaptein)
Boland o. 19-meisies (Potchefstroom):
Mia-Lize van der Vyvver
Daneli Boshoff (onderkaptein)
o. 17-Boland-Plattelandspan (Nelspruit):
Bryan Cochrane
Adriaan Krynauw
Karel Hugo
Christopher du Toit – nie-reisende reserwe
Stephan Steyn – nie-reisende reserwe










