Laerskool Worcester-Oos eerste skaakspan presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos eerste skaakspan het teen Worcester-Noord gespeel. In ‘n skaakwedstryd is daar altyd twee wenners, solank altwee spelers iets geleer het uit die wedstryd. Die telling was dus 6-6 in skaak se guns. Die speler van die dag was Tayshaun Slavers, wat ‘n baie ervare toernooispeler in ‘n lang wedstryd lekker laat kopkrap het!










