HTS Drostdy netbalspelers is deur na die finale rondte Wes-Kaap-proewe
ADVERTISEMENT
Drie van ons o. 15-netbalspelers is deur na die finale rondte Wes-Kaap-proewe wat op Vrydag, 22 en Saterdag 23 Mei op Riversdal plaasvind. HTS Drostdy wens hulle alle sterkte toe met die laaste voorbereiding en is reeds uitsonderlik trots op hulle.










