Die leerders van Laerskool Boerefort lewer n praatjie volgens die ATKV redenaarstema’s van 2025
ADVERTISEMENT
Die leerders van Laerskool Boerefort was gevra om ‘n praatjie te lewer volgens die ATKV redenaarstema’s van 2025. Die leerders wat hulself besonders goed van hul taak gekwyt het was genooi om deel te neem aan die Redenaarsfinale by die skool op 19 en 20 Mei onderskeidelik.
Wenners:
Graad 1:
1. Reghardt Strydom
2. Tristiaan von Stade
3. Janru Botha
Graad 2:
1. Alisa Matlala van der Walt / Danielle Rood
2. Amoré Broodryk
3. De Wet Greyling
Graad 3:
1. Miané Perlotto
2. Lenay Strydom
3. Hendri Harford
Graad 4:
1. Duane Fourie
2. Layla van de Graaf
3. Amanda Abu Ajineh
Graad 5:
1. Luan Mong
2. Aimee Smidt
3. Tertius de Wet / Roberto Henning
Graad 6:
1. Morné Jv Vuuren / Anike Steyn
2. Iwan Scholtz
3. Cecilia Raubenheimer / Dominique Roos
Graad 7:
1. Jaen Mong
2. Franco Janneke / Rezaan Terblanche
3. Alicia Scholtz










