Skaakspeler van Laerskool La Hoff blink uit by die skaakkampioenskap
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hanroux de Kock leerder van Laerskool La Hoff met sy uitstekende prestasie by die SAJCC South African Junior Chess Championship! Hy het 5 spelle gewen en 26ste geëindig uit 68 spelers.
Ons is baie trots op jou!










