Kalahari se 2de kwartaal nuus
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons HS Kalahari seuns en dogters!
Hoërskool Kalahari netbalmeisies

Netbal dogters onderskeidelik gekies vir Telkom Junior Championships in Witbank en All Ages in Boksburg
Telkom Junior Championship in Witbank O.18
- Milan Horn (Heel links op foto)
Telkom Junior Championship in Witbank 0.17
- Didintle Oats (4de van links op foto)
- Leandri Serfontein (2de van links op foto)
- Shanay Kriek (3de van links op foto)
All Ages in Boksburg O.16
- Beate Lubbe (3de van regs op foto)
All Ages in Boksburg O.14
- Shama Langeveldt ( 2de van regs op foto)
- Lize-Mari Potgieter (heel regs op foto)
Kalahari Rugby
Die volgende rugby seuns is gekies is vir verskeie provinsiale spanne:
Craven week

Phillip Visser
Akademie week

Nathaniel Mbane
Grant Khomo week

SW van Heerden
Grant Khomo uitnodiging

Jaques van Wyk en Robbie Blaauw
Griekwas O16 valke week span

Janco Reinecke en Ian Pinto









