Zoetendal Akademie se Redenaarswenners
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige optrede by Zoetendal. Die kompetisie was straf en hulle het hul puik van hul taak gekwyt. Ons is trots op hulle en dankbaar dat hulle hul talente gebruik.
- Lily Christine Stemmet (Gr. 7-wenner)
- Luan Koekemoer (Gr. 5-wenner)
- Bea Pool (Gr. 6, tweede plek)
- Marike-Mari McAlpine (Gr. 5, derde plek)
Luan Koekemoer
Lily Christine Stemmet










