Laerskool Bredasdorp laat die tonge klap
ADVERTISEMENT
Laerskool Bredasdorp het tydens ons interne redenaarskompetisie gewys dat hul glad nie op die bek geval is nie! Baie geluk aan die leerders wat die moed gehad het om ‘n toespraak te kom lewer.
Die volgende leerders het plekke behaal:
- Junior wenner: Nina Prinsloo
- Senior wenner: Joeke Lubbe
- 2e plek: Janike van Wyk en Pieter Terblanche
- 3e plek: Luca Rademeyer en Zander Vermaak










