ADVERTISEMENT
Goudveld-Hoërskool skitter weereens met leiers. Tydens die naweek se gebiedsjeugleiers-verkiesing is Nigella Siebert en Lana Odendaal as lede van die Vrystaatse jeugleiers aangewys. Ons Gouties is trots op julle!