Goudveld Hoërskool perdryer vaar puik
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Elri Coetzee leerder van Goudveld Hoërskool wat die afgelope naweek in Riebeeckstad aan die Sanesa Qualifier 2 deelgeneem het.
Sy behaal die volgende plekke:
Elri en Your Wish:
1ste 80cm Skouspringkompetisie
1ste 80cm 2 Phase
2de Working Riding
Elri en Legend:
1ste 90cm Skouspringkompetisie
Baie geluk! Die Gouties is trots op jou.










