Goudveld-Hoërskool vs Welkom Gimnasium: Hier is Welkom Gimnasium se A seunshokkiespelers
ADVERTISEMENT
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie.
Hier is Welkom Gimnasium se A seunshokkiespelers. Kom ondersteun gerus die spanne op 31 Mei 2025 op die Astro en Gras.
o.19 A
o.19 B
Voor: Andile Mboyana, Breyton Oss, Dane Barnes, Eddie Sithole, Hlonofatso Matli. Agter: Bokang Pulumo, Lucky Lethoko, Tshepo Moru, Ruben du Preez, Teboho Motlatla, Hendre Maree.


























