AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Helderberg International School Marks Mandela Day

  • St Dominic’s Catholic School for Girls Leadership Team

  • Felixton College Matrics certainly knew how to make an entrance

  • Hoërskool Zwartkop o.14 A sagtebalspan wen oortuigend

  • Golden Glory for Arbor Park Primary under 12 Netball


Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium
Home›Regional News›Free State›[Onderhoud] Welkom Gimnasium- Eerstespan Netbalkaptein – Hayley Wedderspoon

[Onderhoud] Welkom Gimnasium- Eerstespan Netbalkaptein – Hayley Wedderspoon

By Karien Frans
27th May 2025
261
0

ADVERTISEMENT


Share:

Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie.

AWSUM het die geleentheid gehad om met Hayley Wedderspoon, Eerstespan Netbalkaptein van Welkom Gimnasium te praat oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruitsigte vir die seisoen..

Hayley Wedderspoon

Watter netbalster of sportpersoonlikheid bewonder jy en hoekom juis hy of sy? Sanmarie Visser. Sy studeer by NWU en was daar toe ons in 2024 in Potchefstroom was vir ’n netbaltoer. Sy speel nou vir die Proteas en inspireer jong netbalspelers elke dag om hul drome na te jaag. Sy het my geleer om nooit op te gee op wat ek wil bereik nie.

Wat dink jy maak julle span hierdie jaar mededingend? Ons het ’n relatief jong span waarvan die meeste spelers verlede jaar nog o.16 gespeel het. Ons het verlede jaar die Lejweleputswa-liga gewen, en die meeste van daardie spelers is nou in die eerstespan. Ons ken mekaar goed, bou voort op verlede jaar se suksesse, en skaaf steeds om nóg beter te presteer.

Wat beteken dit vir jou om jou skool as ’n eerstespan-speler te verteenwoordig? Ek en my sussie verskil ses jaar, so ek het sedert graad 4 elke jaar die eerstespan-wedstryde bygewoon en altyd gedroom om ook eendag my kans te kry om Gimmies as ’n eerstespan-speler te verteenwoordig.

Watter span of toernooi beskou jy as julle grootste uitdaging hierdie seisoen?Oranje Meisieskool, want hulle het al verskeie Vrystaatbekers gewen. En natuurlik bly die jaarlikse Derby teen Goudveld ’n rooiletterdag op ons netbalkalender.

Hoe het die span hulle vir die seisoen voorberei en op watter aspekte van die spel het julle gefokus? Ons het gekonsentreer op balvaardighede, behendigheid, aanval, verdediging en veral op spanbou en spangees.

Lees wat hul afrigters Simone Cloete, Chante Walker en Marlene Groenewald te sê het:

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag? Soos elke jaar, beloof hierdie jaar se Derby om ’n vertoning te wees van uitmuntende talent en goeie sportmangees. Ons streef voortdurend daarna om aanskoulike en kompeterende netbal te speel.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Beslis in die veelsydigheid van ons spelers. Elkeen kan verskeie posisies speel en pas maklik aan by veranderinge tydens die wedstryd. Hulle aanpasbaarheid tot verskillende spelstyle is ’n groot bate. Ons belangrikste bron van krag lê egter in ons Hemelse Vader. Ons geloof in Hom, en in mekaar as mede
sussies op die baan, maak ons span besonders sterk en bekwaam.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor? (Fisies en geestelik) Roetine is vir ons belangrik, daarom wyk ons nie te veel daarvan af nie. Ná elke wedstryd doen ons ’n deeglike analise van die statistieke en fokus ons op foutontleding om enige probleemareas te identifiseer en daaraan te werk. Derbyweek is altyd baie besig, maar ons fokus bly deurentyd op die wedstryd. Tydens die week berei ons ook emosioneel voor op die strawwe kompetisie wat voorlê – ons lig die moraal, neem deel aan verskeie aktiwiteite, en werk voortdurend aan ons spangees.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk? Ek is bevoorreg om al by baie ervare en inspirerende afrigters te kon leer – onder andere Lesley Hale en Lizelle Janse van Rensburg. Elkeen van hulle het my iets uniek geleer oor die spel. Hulle het my onder hul vlerk geneem en my alles geleer wat ek vandag
weet. Dit was ’n eer om van sulke mentors te leer, en ek sal altyd dankbaar wees vir die invloed wat hulle op my afrigtersreis gehad het.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan gaan? Ek vra hulle om daardie klein dogtertjie in hulle te onthou – die een wat op sewe of agt jaar oud net opgewonde was om netbal te kon speel. Die enigste ding wat ek van hulle verwag, is om hul beste te gee en die spel sáám met hul spanmaats te geniet. Die liefde vir God, en vir die talente wat Hy vir hulle gegee het, is een van die belangrikste aspekte van spansport – iets wat dikwels oor die hoof gesien word.

 

TagsGoudveld vs Welkom Gim_2025
Previous Article

Dundee High School Padel Court Champions

Next Article

[Onderhoud] Goudveld Hoërskool- Eerstespan Netbalkaptein – Nyrette ...

Share:

Related articles More from author

  • Free StateGoudveld-HoërskoolNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Goudveld-Hoërskool vs Welkom Gimnasium: Hier is Goudveld-Hoërskool se A seunshokkiespelers

    28th May 2025
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium

    Goudveld-Hoërskool vs Welkom Gimnasium: Hier is Welkom Gimnasium se A dogtershokkiespelers

    28th May 2025
    By Karien Frans
  • Free StateGoudveld-HoërskoolNorthern and Eastern Free StateRegional News

    [Onderhoud] Goudveld Hoërskool- Eerstespan Netbalkaptein – Nyrette Steenkamp

    27th May 2025
    By Karien Frans
  • Free StateGoudveld-HoërskoolNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Goudveld-Hoërskool vs Welkom Gimnasium: Hier is Welkom Gimnasium se A seunshokkiespelers

    28th May 2025
    By Karien Frans
  • Free StateGoudveld-HoërskoolNorthern and Eastern Free StateRegional News

    [Onderhoud] Goudveld-Hoërskool- Eerstespan Rugbykaptein – Diaan Jonker

    27th May 2025
    By Karien Frans
  • Free StateGoudveld-HoërskoolNorthern and Eastern Free StateRegional News

    [Onderhoud] Goudveld-Hoërskool Eerstespan Hokkiedogterskaptein – Mianique Lombard

    27th May 2025
    By Karien Frans

  • Regional NewsRondebosch Boys' High SchoolSouthern SuburbsWestern Cape

    Rondebosch Boys’ High School make history in the Netherlands

  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Congratulations to the new Deputy Principal of Volksrust High School.

  • Gauteng JohannesburgKrugersdorp RoodepoortLaerskool HelderkruinRegional News

    Laerskool Helderkruin leerders blink uit tydens die interne Wiskunde Olimpiade

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us