Laerskool Hartenbos rugbyspelers word in die o.12 SWD rugbyspan ingesluit
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Hartenbos rugbyspelers CJay Lottering en Dean McDonald is opgeneem in die o.12 SWD B- rugbyspan wat gedurende datum gaan
deelneem in Riversdal van 19 tot 21 September 2024.
![]()










