Skaak prestasie vir Laerskool Hartenbos
ADVERTISEMENT
Tydens die pas afgelope South African Youth Chess Championships in Rustenburg is Laerskool Hartenbos skaakspeler Anja Gous aangewys as die Beste Junior Meisie in die Blitz-afdeling. Wat ‘n wonderlike prestasie!










