Laerskool Hartenbos gimnas presteer uitstekend by die SA Nasionale Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Talesha Nel van Laerskool Hartenbos wat gedurende die Oktober vakansie aan die SA Gimnastiek Nasionale Kampioenskappe deelgeneem het. Sy het ‘n goud behaal in die Double Mini Trampoline-Level 8 (13-14 jaar).










