Matriek prysuitdeling vir Hoërskool Hermanus
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Hermanus prestige pryse vir die aand is opgeraap deur: Amy Freyer (Rotary Beker – Hart vir diens), Lindokuhle Xhakaliva (Zack Aubert Beker – Invloedrykste gr 12 nie-matriekraadlid), Jurgens Kotzé (Reinke Beker – Kultuur), Sheryl-Anne Green (Rotary Beker – Hart vir diens), Johan de Villiers (Roger Bushell beker – karakter), Marzaan Oosthuizen (VLV beker – karakter).
![]()
Die finale prys van die aand is weggedra deur Albertus van Zyl. Die BK Schreuder beker word toegeken aan die leerder wat oor die verskillende pilare van die skole die grootste totale bydrae gelewer het (Leierskap, Sport, Kultuur en diens, Akademie).
![]()
Mia Momberg top presteerder met haar verskeie trofeë. Sy het ‘n gemiddeld van meer as 94% behaal.
Sport prysuitdeling: Congratulations to the sport learners who received certificates and trophees at our annual sport prize giving.
- Junior sportdogter van die jaar: Mari Ackermann en Janine van der Merwe
- Junior sportseun van die jaar: James Bishop
- Senior sportdogter van die jaar: Kayla Smith
- Senior sportseun van die jaar: Julian du Toit
Kayla Smith
Julian










