Hoërskool Ermelo stoeier behaal derde plek by SA’s
ADVERTISEMENT
Op 7 Oktober het Willem Landman aan die Suid-Afrikaanse Stoei-kampioenskap deelgeneem. Hy het ’n derde plek behaal in die “Freestyle” o.15-afdeling. Baie geluk, Willem. Hoërskool Ermelo is trots op jou!

Willem Landman









