Die Hoërskool Brandwag dogters dra OP-kleure met trots
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op die volgende leerders wat gekies is vir die finale OP-netbalspanne. Hierdie prestasie getuig van harde werk, vasberadenheid en ware talent.
o.18:
Kara Fourie
Benicke Rautenbach
Kaylene Hiscock
Nienke McKay
o.17:
Mené McKay
o.14:
Madison Gudmanz
Mia le Roux
Baie geluk aan elkeen van julle – julle dra nie net OP-kleure nie, maar ook die trots van Brandwag!










