Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria leerder as Agterspeler van Cravenweek aangewys
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Janco Purchase, gr.12 leerder van Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria wie se uitstaanspel op senter by die Cravenweek sodanig was dat hy as die agterspeler van die toernooi aangewys is.
![]()











