Hoërskool Durbanville wen SA Gholfkampioenskap
ADVERTISEMENT
Henru Walters het onlangs die SA o17 Gholf Kampioenskap in Kimberley gewen. Henru eindig op -6 (na drie rondtes) Henru het ook die Merchant’s Cup op St Andrews in Skotland gewen. Henru het teen van die top gholfers in Engeland en Skotland gespeel en uiteindelik in die finaal van die puitjiespel geseëvier. Baie geluk Henru, ons is trots op jou.










