Bethlehem Voortrekker Gr. 9 leerders behaal 1ste plek in Natuur Wetenskap Olimpiade
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Bethlehem Voortrekker Gr. 9 leerders wat op 31 Augustus 2023 aan die NatuurWetenskap Olimpiade deelgeneem het by Graanveld Primary School. Hulle het ‘n 1ste plek in die streek behaal en dring deur na die volgende rondte te Bloemfontein Trekkertrots !
Foto links na regs Rozandi Niemann, Stef Louw, Zilni van Wyk










