Die Hoërskool Brandwag rugbyspelers haal die Ierse toerspan
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag is trots op Damian le Roux en Zandre van der Mescht van die o.16-rugbyspan wat aan die einde van die Jean de Villiers rugbyfees verkies is tot die Rovers International Rugbyspan wat gedurende 6-15 Desember 2023 gaan toer na Ierland.










