Laerskool Rooihuiskraal spog met twee Titan spelers
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal spog met twee Titan spelers! Milan Jordaan is vir die Titans o.13 dogters krieketspan gekies en Christiaan Smit is vir die Titans o.13 seuns krieketspan gekies. Baie geluk aan hierdie twee Rooimiere en hul afrigters! Dit is ‘n puik prestasie en ons is ongelooflik trots op hulle!
![]()










