Hoërskool Dundee leerder vaar uitstekend by ATKV Redenaars semi-finaal in Durban
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dundee leerder vaar uitstekend by ATKV Redenaars in Durban. Andiswa Lukele het laas week aan die ATKV Redenaars semi-finaal rondte in Durban deelgeneem. Ons is ongelooflik trots op hierdie wonderlike jong dame wat ons naam hoog hou op die nasionale verhoog. Die beoordeelaars was baie opgewonde oor haar voorlegging. Ons kan nie wag om haar terugvoering in die volgende twee weke te hoor nie.
Andiswa Lukele










