Primêre Skool Naudeville skep ń nuwe kultuur-avontuur
ADVERTISEMENT
Op 2 November 2024 het Primêre Skool Naudeville ń Koordadig Koorfees gehou by Erfdeel kerk, ń nuwe kultuur-avontuur en ń eerste vir ons skool. 8 Kore van die Goudveld het ń liedjie gesing en aan die einde het al die kore saam (massakoor) “Die seën” gesing van Retief Burger en Riana Nel. Dit was ń belwenis. `n Stukkie van die massakoor is op geneem en op Primêre Skool Naudeville se Facebook blad beskikbaar.










