Hoërskool Diamantveld leerders skitter aan die MADDFest
ADVERTISEMENT
Hoërskool Diamantveld leerder aan die Visual Arts-afdeling van die jaarlikse MADDFest by CBC deelgeneem en ’n diamanttoekenning met ’n puik 95% verwerf! Mieke was een van net 7 leerders wat genooi is na die gesogte afsluitingsgeleentheid wat op 23 Augustus plaasgevind het.
![]()
Kristen Ahjum het tydens die jaarlikse MADDFest, aangebied deur St Patrick’s Christian Brothers’ College (CBC) in Kimberley, die hoogste erkenning ontvang met ’n Diamond-gradering vir een van haar kunswerke. Hierdie besondere onderskeiding word slegs aan uitsonderlike inskrywings toegeken. Sy was een van net sewe leerders wat genooi is na die gesogte afsluitingsgeleentheid op 23 Augustus 2025, waar sy die toekenning ontvang het.












