Hoërskool Diamantveld leerder gekroon as kampioen van die Sishen Junior Ope
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Pieter Terblanche van Hoërskool Diamantveld, wat die afgelope naweek aan die Sishen Junior Ope deelgeneem het en as kampioen aangewys is. Wel gedaan, Pieter – dit is ’n uitmuntende prestasie!










