Hoërskool Diamantveld
-
HS Noord-Kaap vs HS Diamantveld: Hier is Hoërskool Diamantveld se A Hokkiedogters en Hokkieseuns
Die hokkiespanne is gereed vir die kragmeting. AWSUM gesels met Danielle Posthumus, eerstespan dogtershokkiekaptein van Hoërskool Diamantveld oor hulle seisoen en die kragmeting wat ... -
HS Noord-Kaap vs HS Diamantveld: Hier is Hoërskool Diamantveld se A netbalspanne
Die netbalspanne is gereed vir die kragmeting. AWSUM gesels met Anliné Brunette, eerstespan netbalkaptein van Hoërskool Diamantveld oor hulle seisoen en die kragmeting wat ... -
HS Noord-Kaap vs HS Diamantveld: Hier is Hoërskool Diamantveld se A rugbyspanne
Die rugbyspanne is gereed vir die kragmeting. AWSUM gesels met JJ Fourie, eerstespan rugbykaptein van Hoërskool Diamantveld oor hulle seisoen en die kragmeting wat ... -
Hoërskool Diamantveld vier Stigtersdag 2023
Hoërskool Diamantveld vier Stigtersdag 2023. Ons het ons 88ste bestaansjaar gevier en het behoorlik makietie gehou. Die nuwe hoofleiers het hulle intree toesprake gelewer, ... -
Noord-Kaap provinsiale swemuitslae vir Hoërskool Diamantveld
Noord-Kaap provinsiale swemuitslae vir Hoërskool Diamantveld. Caylin Gous (Graad 12), Dewet Gous (Graad 9) en Janco Grobbelaar (Graad 8) het gedurende die Desember vakansie ... -
Hoërskool Diamantveld Debatspan berei voor vir kompetisie
Van Hoërskool Diamantveld se leerders het ‘n debatskursus bygewoon in Bloemfontein ter voorbereiding vir die jaar se ATKV-Debatskompetisie. -
Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateHoërskool DiamantveldHoërskool FichardtparkHoërskool GoudveldHoërskool Jim Fouché BloemfonteinHoërskool Kroonstad Blouskool/Hoërskool TrioHoërskool SentraalHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateNorthern CapeRegional News
Hoërskool Witteberg Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks aan die groei
Daar word met groot opwinding uitgesien na die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks vir 2023. Die reeks het reeds in 2018 ontstaan, maar die afgelope ... -
BloemfonteinDie Hoërskool MenloparkEastern CapeFree StateGauteng PretoriaGrey High SchoolHoërskool DiamantveldHoërskool Frikkie MeyerHoërskool NelspruitHoërskool OuteniquaHoërskool SentraalHoërskool StellenbergHTS Tom NaudèLimpopoLowveldMpumalangaNorthern CapeNorthern SuburbsPort Elizabeth and SurroundsPTA EastRegional NewsSouthern CapeWestern Cape
Frogfoot schools rugby 7s tournament shaping up to deliver high-energy entertainment
Frogfoot schools rugby 7s tournament shaping up to deliver high-energy entertainment. Open-access fibre network provider Frogfoot, which has a presence throughout South Africa, is ... -
Atlete hou Hoërskool Diamantveld se naam hoog
Baie geluk aan die volgende atlete wat gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Kampioenskappe van 16-19 Maart 2022 in Germiston. Julle hou Hoërskool ...









