Helpmekaar Kollege Top Matrieks
ADVERTISEMENT
Al 244 matrieks aan Helpmekaar Kollege het met matriekvrystelling geslaag en spog met ’n gemiddeld van drie onderskeidings per leerder. Altesaam 197 matrieks het minstens een onderskeiding behaal. Ryan Snyman was Helpmekaar se beste presteerders en het 13 onderskeidings ingeryg.

Ryan Snyman – 13 A’s

André van Graan – 10 A’s

Micaela Staal – 10 A’s

Johane Fritz – 9 A’s

Keira Lombard – 9 A’s

Nico Olivier – 9 A’s

Reyneke Jacobsz – 9 A’s

Xander Nel – 9 A’s

Anje van Jaarsveld – 8 A’s

Bennu Dyson – 8 A’s

Bernelee Doster – 8 A’s

Bianca Landman – 8 A’s

Edrich du Preez – 8 A’s

Emily Geekie -8 A’s

Giada Prinsloo – 8 A’s

Lana de Jager – 8 A’s

Liezl Cloete – 8 A’s

Nina Germishuysen – 8 A’s

Waldt Human – 8 A’s









