Helpmekaar Kollege se Prestige Toekennings vir 2023
ADVERTISEMENT
Helpmekaar Kollege se Prestige Toekennings vir 2023:

Blyde Schoeman – Gr.10
Trofee vir die Kultuurdogter
van die Jaar

Christina Malan – Gr.12
Piet van Zyl trofee vir die
veelsydigste dogter op sportgebied

Leendert Koekemoer – Gr.10
Victor Ludorum Atletiek SNR

Lehan Kruger – Gr.12
Trofee vir die Kultuurseun
van die Jaar

Pedro Basson – Gr.12
Goue medalje by die
Wêreldoorplantingspele (tennis)

Ruan Welman – Gr.12
Trofee vir beste rugbyspeler

Rueben Jordaan – Gr.12
Piet van Zyl trofee vir die
veelsydigste seun op sportgebied

Tjaart Mentz – Gr.12
Die Hatting-Kies trofee vir die
Sportman van die Jaar

Vené Esterhuyse – Gr.10
Victrix Ludorum Atletiek SNR

Simoné Swanepoel – Gr.12
Trofee vir beste senior
speler in netbal









